Hulle wen by Vleisraad
Hulle wen by Vleisraad

Hulle wen by Vleisraad

Ronelle Rademeyer
Die Vleisraad het by sy stalletjie by die Namibië Toerisme Ekspo 'n kompetisie aangebied waarin besoekers geskenkpakke met vleisprodukte kon wen. Die wenners is (van links) Christine Thiron, Hebert Wannenmacher, Michelle Moeller, Patti Swarts, Tinki Brink, Lukas Wayiti en dr. Anja Boshoff-De Witt van die Vleisraad wat die oorhandiging gedoen het. Die produkte is verskaf deur Famers Meat Market, Hartlief, Biltong & Bites, Food Lovers Market en Beefcor. Foto Verskaf

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer