SMS'e vir 2 Julie 2021
"... worstel vir 'n bietjie suurstof ..."
Kom ons gestel die hele Namibiese bevolking wil hulle laat inent. Wie gaan dit doen en wanneer?
Geagte Republikein-span. In vandag se uitgawe is daar ’n berig van ’n renoster wat naby Namutoni gestroop is oor die naweek en net toe by die lesersfoto’s plaas julle ’n foto van twee renosters met die plaas se naam daarby. Hoekom? As ek dit nie mis nie, is daar van julle kant gesê dat die name van plase en dorpe waar renoster is, nie meer genoem word nie. Groete Sabine
My eie Fishrot gehad. Ene Johnny Fisch skakel my op 29 Junie 2021. Hy sê hy is van bankforensies. Wil my users code hê, want mense hack my rekening. You fooled me once, shame on you. You fooled me twice, shame on me. Ek gee niks. Ek werk net deur my plaaslike tak. Jy is ook ’n dissipel van Satan, Johnny.
Afgetrede spesialisdokters sê hul eerste hoofstuk oor immuniteit was moenie vaccinate in ’n epidemie. Die virus sal bly muteer.
Myns insiens moet die president die inentings verpligtend maak. Baie mense het eenvoudig nie die kennis om so ’n besluit self te neem nie. Die regering moet nou maar die besluit vir die mense van Namibië neem. Ek het ’n geliefde familielid binne 4 dae verloor en moes aanskou hoe hierdie familielid worstel vir ’n bietjie suurstof. Hoe kan ons dit dan verder toelaat dat ons geliefdes so moet sterf?
As die leier van Namibia nie gedissiplineerd is nie, hoe moet so ’n land dan lyk? Dan is dit 11 uur dan 12 uur eindelik het hy sy toespraak eers 3 uur afgelees. Wat hy wil sê en nog vergeet het om alles neer te skryf. Ek skaam my. Waar gaan die mooi land heen? Waar is ons leiers, asseblief? Trotse mense.
Besides mumbling to the cameras for the past 18 months about Covid stats, why did Shangula fail to proactively and strategically prepare Namibia’s health sector? He should be prosecuted criminally.
As ons net 10 mense by ’n begrafnis mag wees, hoe kan ’n begrafnisstoet van 30 plus motors, begelei deur ’n verkeersmotor nogal, toegelaat word? Ry die karre hulself? Daar moet regtig meer beheer hieroor toegepas word.
President Hage Geingob, dit gaan nie goed met die road construction se werkers in Omaheke tussen Gobabis en Aranos nie.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie