SMS'e vir 21 April 2017
“...hartjie van die winter...”
Dit het nie lank gevat vir die regering van die dag om noodsaaklike uitgawes soos onderwys te sny vir die onnodige uitgawes soos die opknapping van staatshuis. Kwaliteit onderwys is by die agterdeur uit terwyl almal weer volgende keer die kruisies op die verkeerde plekke trek.
Skole! Skole! Skole! Ouers! Ouers! En ouers. Laat diegene wat perspektief het, dies wat nie perspektief het se hande vat en hulle laat sien. Staan op, asseblief ouers. Wanneer gaan ons ophou bakhand staan en net wil hê? Ek en jy is verantwoordelik vir ons kinders. Hou op kla en kyk hoe die probleem kan opgelos word, asseblief Namibië.
Ek dink die ministerie van onderwys moet nou dink om die kerke wat by die skole kerk gehou het, weer plek te gee, want wat uit die kerke se beursies gekom het, het regtig gehelp. Ook die gebede vir die skole self en vir die deursigtigheid vir die ministerie. Gee net duidelike riglyne in die kontrakte deur laat daar tog nie onnodige, Godslasterlike bedienings wees soos in die verlede nie.
Na aanleiding van ons geagte minister van onderwys se uitsprake op bladsy 3 (Republikein van 20 April 2017). Minister Katrina, het julle al navorsing gedoen om te bepaal wat is die afwesigheidspersentasie van leerlinge in die hartjie van die winter? Julle sal stom wees om te sien hoe hoog dit is. Dan praat ek nie eens van die sogenaamde "mid-term breaks" wat skooldae nog minder maak nie. Nee wat, bring die vier kwartale terug. Produktiwiteit sal beslis verhoog word! - R van Windhoek
Lees in een van die plaaslike koerante die weermag bestel hulle klere van Brazil. Liewe hemel, mense! Hoekom wil jy nou vir my sê daar is geen fabriek in SADC wat dit kan maak nie? Of wie kry nou weer iets en dan sny jy die begroting van onderwys? Ek sê sny weermag se uitgawes.
Nou is dit ’n weermaglid wat moontlik betrokke is by die renosterhoring in Swakopmund. Was die weermaglede wat op die familie geskiet het in die noorde dalk skuldig aan iets (op heterdaad betrap)?
City of Windhoek! How is it possible that so-called taxis from Gobabis and Walvis Bay can operate illegally from the parking area at the corner of Sam Nujoma and Nelson Mandela Road and continue to do so after numerous letters and telephonic complaints from businesses and residents? Food is prepared on the parking area without any toilets or rest rooms! Why do we need to cope with situations which do not correspond with the positive image of Windhoek, rated as one of the cleanest cities in Africa? In any town taxis meet at the areas formally and legally allocated for that purpose. Don't tell me these unnumbered taxis are allowed there, they meet the local numbered and registered taxis on that premises. - R. Cronje
Geagte Katolieke kerkleiers en gemeenskap, hoekom bly R.C. Mission Stampriet net onder huurkontrakte met nie katolieke magnate, wat die sendingstasie net verwaarloos en vir eie gewin gebruik? Die sendingstasies gaan ten gronde. Raad van Kerke, hoor ons geroep!
Die parlement is altyd leeg, waarom moet daar nog ander Huis gebou word?
Ek wonder hoekom moet Swapo MP's partykleure dra in die parlement. Wie weet nie hulle is Swapo-lede nie? Jy sien dit nie in ander lande nie. Sal hulle ge-"fire" word as hulle dit nie aan het nie?
MultiChoice, hoekom 30/32 flieks op Box Office? Hoekom nie 100/200/1 000 nie?
In response to the SMS in the Republikein of 20th April (The ELCRN pastors). I'm perplexed at the level of insinuations contained in the text. There is clear intent of character murder of the person of the Deputy Bishop. The pastors are also turned into robots. I think after the commemorations of the healing deliverance from sin (Easter) such a SMS is contrary to the spirit of forgiveness and reconciliation. I wish to state that now is the time for renewal of souls and transformation of minds. Now is the time to mobilise our calling. After all ELCRN has structures through which decisions are taken and programmes executed. Perhaps it's time that you add your skills and acumen for a better ELCRN instead of hurling insults and unfounded criticisms. May I call upon the author of the above SMS to join us and the world in celebrating the 500 years of protest against human-centerd worship to a Christ-centerd worship. That's what Lutheranism is all about. - SMA
Persoon wat sê Great Uncle jou somme klop nie in SMS-kolom van 19 April 2017: Ek bedoel as dit die pryse van die erwe is, sewe dollar per vierkante meter, dan gee dit vir my N$3 500 per erf wat 500 vierkante meter groot is. Ek het nog standaard se tyd skool gegaan, dis die tyd wat ons nog KOD geskryf het. Groetnis, Great Uncle Rehoboth
Hoekom vat "gender" kinders tot 18 vir "pay", hoekom ten minste nie 21 nie?
Arme staatsamptenaar wat vroeg loop en nie die ekonomiese skade verstaan nie. Wys net hoe oningelig jy is.
Hoekom vat Rehoboth dorpsraad die mens wat lank op ’n erf bly se erf af? Kan hulle nie vreedsaam skik oor ’n betaling nie, dan is beide partye gelukkig. Net ’n bietjie wysheid, asseblief.
Young Entrepreneurs: Look into the possibility of reviving the idea of setting up a silicon production plant in Omaruru. Silicon is produced from quartz stone (vuurklip), which is in abundant in Erongo Region. Such undertaking will create the much desired job opportunities for many. Omaruru is also situated strategically in terms of rail & road transport. - Omaruru patriot
Ek wens Rehoboth se mense wil ophou kla oor hul dorp wat vuil is en mense wat moet skoonmaak en nie hul werk doen nie. Net drie woorde: “hou op mors.” Sies, man. Voel julle julle moet mors sodat mense wat betaal word hul werk kan doen?
So baie werkloosheid in Namibië. "Fire" die dikbekke en gee ander ’n kans om te werk.
Wil net vir die twee City Police-persone, man en vrou, bedank vir hul hulp om die Ford Ranger 07h15 aan die gang te kry in Jordaanstraat (18 April). Word waardeer!
Het baie ou koerante. Is daar iemand of ’n besigheid wat dalk belangstel om te gebruik?
Baie dankie vir u raad oor vlermuise. Sal dit probeer.
Ek lees SMS oor Joos Platt as president. Ek is vir Joos Platt. Ek dink egter nie hy sal gewild wees weens die feit dat hy ’n laksman was en ook lyfstraf by laerhowe uitgedeel het nie. Hy sal militaristies wees.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie