SMS'e vir 3 April 2018
". . .waar gaan daardie geld?"
Dan word hy genoem stasiebevelvoerder. Hoe kon hy so iets doen? Dit is gruwelik, barbaars man. Mag die hemelse Vader die ma van wyle Hendrik krag gee.
Het koue rillings teen my rug af gekry toe ek in die Republikein van die 27ste sien van al die babatjies wat sommer net weggegooi is. Meisies, hoe slaap julle in die aand? Daar is mos iets soos voorbehoed? (Verskeie reaksies is ontvang op hierdie veldtog teen babastorting deur die groep Women's Solidarity Namibia en die advertensie wat daarvoor deur Advantage Y&R ontwerp is. Die nommers van die hulplyne vir moeders in nood is 061 220 303 of 081 655 6013. - Redakteur)
How is it possible that Jan Rooinasie convicted on 16 criminal charges, which include mostly rape, some dating back to 2007 and 2010 only went to court in 2018? Surely most rapes could have been avoided had the police done their work properly at the time of the crimes in 2010 and should be held responsible for negligence? Our justice system is so sick!
As Rusland se geduld met Westerse politici en media-skinderbekke opraak, sal ons hier in Afrika bereid wees om immigrante van Europa te aanvaar?
Government visit to Cina - it is frightening! The president is selling our country, getting us deeper and deeper into debt. Someone has to stop this power splurge madness! And this while education, health and just about everything else is failing dismally.
Kan iemand my help! “Political parties” ontvang ook geld van die Swapo-regering. Waar gaan daardie geld? Hulle belowe mos ook vir mense wat vir hulle stem dit en dat, of verryk hulle net vir hulleself?
Iemand baie ontstoke vertel my van 'n "traffic"-voorval nou net (omstreeks 10:50, 28 Maart) in Swakopmund. "Traffic cop" staan by Shoprite in Moses Garoëb-straat geparkeer. Kar kom van Walvisbaai se kant met ’n stink spoed, slinger, slinger tussen bane voor die "cop" se neus verby, en hy doen niks! CEO van Swakop munisipaliteit, vat jul "traffic"-departement vas, asseblief. Hulle ignoreer baie oortredings en berigte van voorvalle en "violation hot spots".
Gochas, ek vat mos nie polisieman kop toe, mense loop en skinder nie.
Dagsê lesers. Hoop dat u my tot hulp sal wees. Die benoeming van die //Kharasstreek verwys. Volgens my opinie is die regte benoeming //Garas, wat Kokerboom beteken. Hierdie streek is ryk aan hierdie bome. Aangesien dit my moedertaal is, bevraagteken ek hierdie benoeming. Kan iemand van die taalburo lig werp op hierdie saak?
Die brief aan die minister van finansies oor belastingopgawes: "Well done" 100, maar ook bygesê, ek glo sterk dat daar niks, maar niks aan Namibië se sake gedoen gaan word nie. Ons sal net moet betaal en betaal en betaal. Ek wag al 5 jaar vir my persoonlike "tax" om terugbetaal te word. So moet ons betaal en daar gaan staan, maar hulle doen glad geen moeite. So as iemand dit dalk regkry om die regering te verstaan, laat weet ons asseblief.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie