SMS'e vir 3 Augustus 2020
SMS'e vir 3 Augustus 2020

SMS'e vir 3 Augustus 2020

". . . manne wat net praat . . ."
Mandy Rittmann
Kan die mense wat kos en klere invorder nie ook so ’n drom by Hochland Spar kom los nie? Ons wil graag bydra, maar sit sonder vervoer. – Milito

Inperkings om die land voor te berei vir die Covid-19-pandemie is volbring. Nou moet alle mense vir hulself sorg en hulself beskerm. Om my broer se herder te wees, is verstreke en uitgedien. - SAP&H

Heinrich Schroeder, as die manne wat net praat na jou luister, laat my weet. Sal vir jou vyf ingenieurs bring wat verniet sal werk vir twee jaar. - Fanie

Verwys na Republikein van 30 Julie. ’n Hele artikel oor die wonderlike Namibiese kosbestandeel, vleis. Oningeligte lesers het geen idee waaroor dit gaan nie.

Denver Kisting, luister tog na dr. Judy Matkowitz se onderhoud asseblief. (YouTube)

Die WhatsApp gedateer 30 Julie. "Die een is vir die toerismebedryf". Die skrywer behoort ’n goue medalje te kry vir dit wat hy of sy geskryf het. Die spyker op die kop geslaan. Bravo!

Dit help nie skole is toe. Kinders loop in elk geval rond, terwyl ouers in die werk is.

Windhoek Sentrale Hospitaal rig nuwe kantore op in ’n pandemie. Dit is geld mors, terwyl werkers swaarkry. Verhoging ses jaar gelede ontvang.

My volk. Ek wil iets groots met julle deel. Glo my en doen dit in geloof, dit werk. Ek was ook rasend van frustrasie oor ons patetiese regeringsregstelsel en polisiemag, totdat ek besef het die oordeel kom God toe soos die groot boek sê en dat Hy ’n God van orde en regverdigheid is en dat Jesus die Heilige Gees vir ons agtergelaat het toe Hy opgevaar het. Deesdae gee ek geen saak by die polisie aan nie. Ek gee dit vir die Heilige Gees en raai wat, op Sy tyd los Hy misdade op en straf hy skuldiges en niemand kan Hom aankla van enigiets nie. En ek neem ’n bewerasie waar by van die polisie, omdat hulle begin besef daar is ’n baie groter krag as hulself.

The biggest threat to health in Namibia is addiction to “sugars” (fast, fake, junk foods and drinks) leading to obesity, hypertension and diabetes. (The metabolic syndrome). Two thirds of the Covid-19 deaths are obese diabetics. Switch to the Banting diet (low carb, high healthy fats): no hunger and live safer and longer. - Dr. A C Obholzer

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!