Veels geluk Ouma Martie

Tanja Bause
Ouma Martha Tromp (gebore Lombaard) vier vandag haar 100ste verjaardag. Dit maak haar die tweede oudste inwoner van die Oude Rust Oord in Windhoek.

Ouma Martie soos sy alom bekend is, is op ’n plaas naby Kenhardt in Suid-Afrika gebore. Sy het in 1938 met Johannes Tromp in die huwelik getree en geboorte aan twee dogters en drie seuns gegee.

Ouma Martie het in 1956 saam met haar man en kinders Namibië toe getrek. Sy het in 2000 by die Oude Rust Oord ingetrek waar sy vandag nog woon. Ouma hekel nog ywerig en het onlangs ’n kombers klaargemaak vir die baie winters wat nog voorlê.

Lees meer oor Ouma Martie en haar lewe in Vrydag se uitgawe van Republikein se Ons Mense.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!