Vermeende oudvegter van Unita vas nu00e1 wilde skietery
Vermeende oudvegter van Unita vas nu00e1 wilde skietery

Vermeende oudvegter van Unita vas ná wilde skietery

Ronelle Rademeyer
‘n Man is Saterdag by die Omhokolo-nedersettings in hegtenis geneem nadat hy vroeg die oggend wild en wakker skote afgevuur het.
Die polisie is ontbied en toe hulle sy kamer deursoek, is ‘n AK47-aanvalsgeweer, ammunisie en magasyne glo gevind.
Volgens die polisie se misdaadverslag is die 39-jarige man na bewering ‘n oudsoldaat wat vir Unita in Angola geveg het.
Hy is in hegtenis geneem en staan tereg op klagte wat verband hou met die Wet op Vuurwapens en Ammunisie, wet 7 van 1996.
Die polisie se ondersoek na die voorval duur voort.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!