2 DAE OM TE STEM

Dani Booysen
Vier pryse van N$1 000 elk is op die spel in die Klein Dorp van die Jaar-kompetisie.

Stem só vir jou gunsteling deelnemende dorp: SMS die woord “TOWN” gevolg deur die naam van die dorp waarvoor jy stem na 51500. 'n SMS kos N$3 en slegs een stem word per selfoonnommer aanvaar.

Kies uit die volgende 20 dorpe: Arandis, Aranos, Eenhana, Hentiesbaai, Karasburg, Karibib, Khorixas, Nkurenkuru, Okahao, Okakarara, Omaruru, Omuthiya, Oniipa, Opuwo, Oranjemund, Oshikuku, Otavi, Outjo, Ruacana, Usakos.

Sluitingsdatum: 16 Februarie.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!