102 kersies op verjaardagkoek
102 kersies op verjaardagkoek

102 kersies op verjaardagkoek

Francoise Steynberg
Me. Elizabeth Rukero van Gibeon vier vandag (Vrydag 30 Nov) haar 102de verjaardag. Sy is op 30 November 1916 op Berseba gebore. Ondanks haar blindheid, is sy nog relatief gesond vir haar ouderdom. Sy het drie dogters en drie seuns, van wie net een seun, mnr. Matheus Rukero, nog lewe, asook klein- en agterkleinkinders. Haar familie vier die naweek haar verjaarsdag saam met haar op Gibeon. Foto verskaf

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!