113 nuwe gevalle, 88 kies derde dosis Sinopharm
113 nuwe gevalle, 88 kies derde dosis Sinopharm

113 nuwe gevalle, 88 kies derde dosis Sinopharm

Henriette Lamprecht
Gister is 113 nuwe gevalle aangemeld, 'n positiewe koers van 7%. Die meeste en wel 62 is in Windhoek aangeteken. Die nuwe gevalle sluit nege gesondheidswerkers, vier leerlinge en vier studente in. Die aktiewe gevalle staan op 925 waarvan 28 in die hospitaal en drie in die ICU is. Tot op hede het 378 182 'n eerste dosis entstof ontvang, terwyl 319 080 ten volle ingeënt is. Tot op hede het 88 mense vir 'n derde dosis Sinopharm gegaan en het 19 kinders (12 tot 17 jaar) 'n eerste dosis Pfizer ontvang. Die herstelkoers staan op 96,6% en die sterftesyfer bly op 3 574.

Kommentaar

Republikein 2024-11-28

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 37° Rundu: 22° | 38° Eenhana: 21° | 37° Oshakati: 22° | 34° Ruacana: 19° | 37° Tsumeb: 25° | 37° Otjiwarongo: 21° | 36° Omaruru: 20° | 38° Windhoek: 20° | 33° Gobabis: 18° | 34° Henties Bay: 14° | 21° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 15° | 21° Rehoboth: 18° | 34° Mariental: 18° | 35° Keetmanshoop: 18° | 35° Aranos: 17° | 35° Lüderitz: 16° | 27° Ariamsvlei: 17° | 34° Oranjemund: 14° | 27° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 16° | 32° Lubumbashi: 16° | 33° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 7° | 24° Antananarivo: 17° | 27° Lilongwe: 21° | 33° Maputo: 19° | 30° Windhoek: 20° | 33° Cape Town: 16° | 24° Durban: 14° | 23° Johannesburg: 13° | 27° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 19° | 30° Harare: 17° | 23° #REF! #REF!