13 nou agter tralies op klagte van taksbedrog

Die grootskaalse korrupsiekomplot op Walvisbaai om die ministerie van finansies uit meer as N$2 miljoen te swendel, is verder oopgevlek.
Estelle de Bruyn
Leandrea Louw en Otis Finck op WalvisbaaiDie getal mense wat nou aangekla word van bedrog en korrupsie by die kantoor van die ontvanger van inkomste op Walvisbaai, staan op 13. Hul
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer