13 sterf toe minibus brand

Dani Booysen
Die langnaweek het op ‘n grusame noot begin toe drie voertuie omstreeks vieruur vanoggend sowat 20 km noord van Okahandja op pad na Otjiwarongo in ‘n ongeluk betrokke was.
Een van twee minibus-taxi’s wat betrokke was, het aan die brand geslaan.
Voorlopige inligting vanaf die toneel deur Accidents in Namibia en die Marshall Rangers was dat 13 mense omgekom het. Na bewering het net drie persone in die taxi oorleef.

NOG DRIE STERF
Suid van Okahandja het drie persone omgekom toe ‘n bakkie met ‘n sedanvoertuig gebots het. Insittendes van die sedan het van die toneel gevlug.
Die polisiewoordvoerder vir die Otjozondjupa-streek, Maureen Mbeha, het beide ongelukke bevestig.

Kommentaar

Republikein 2024-11-28

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 37° Rundu: 22° | 38° Eenhana: 21° | 37° Oshakati: 22° | 34° Ruacana: 19° | 37° Tsumeb: 25° | 37° Otjiwarongo: 21° | 36° Omaruru: 20° | 38° Windhoek: 20° | 33° Gobabis: 18° | 34° Henties Bay: 14° | 21° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 15° | 21° Rehoboth: 18° | 34° Mariental: 18° | 35° Keetmanshoop: 18° | 35° Aranos: 17° | 35° Lüderitz: 16° | 27° Ariamsvlei: 17° | 34° Oranjemund: 14° | 27° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 16° | 32° Lubumbashi: 16° | 33° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 7° | 24° Antananarivo: 17° | 27° Lilongwe: 21° | 33° Maputo: 19° | 30° Windhoek: 20° | 33° Cape Town: 16° | 24° Durban: 14° | 23° Johannesburg: 13° | 27° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 19° | 30° Harare: 17° | 23° #REF! #REF!