13 sterftes, 83 nuwe gevalle
13 sterftes, 83 nuwe gevalle

13 sterftes, 83 nuwe gevalle

Henriette Lamprecht
Die totale getal Covid-verwante sterftes het met 13 tot 3 937 gestyg. Geen van die sterfgevalle was ingeënt nie. Gister is 83 nuwe gevalle aangemeld, 'n positiwiteitskoers van 8,5%. Die meeste was in die Kunene en wel 18. Die nuwe gevalle sluit 21 leerlinge, twee onderwysers, een student en vier gesondheidswerkers in. Die aktiewe gevalle staan tans op 8 359 waarvan 168 in die hospitaal is. Uit laasgenoemde is 17 ten volle ingeënt. Uit die 25 gevalle in die ICU is twee ten volle ingeënt. Tot op hede het 418 868 mense 'n eerste dosis entstof ontvang, terwyl 356 599 ten volle ingeënt is. Die herstelkoers staan op 93,4%.

Kommentaar

Republikein 2024-11-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 32° Rundu: 19° | 36° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 23° | 36° Tsumeb: 22° | 34° Otjiwarongo: 21° | 33° Omaruru: 20° | 35° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 14° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 23° | 34° Mariental: 20° | 36° Keetmanshoop: 13° | 32° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 23° Ariamsvlei: 14° | 32° Oranjemund: 14° | 20° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 18° | 28° Mbabane: 18° | 35° Maseru: 16° | 30° Antananarivo: 17° | 28° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 22° | 38° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 19° Durban: 21° | 27° Johannesburg: 19° | 32° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 19° | 32° Harare: 19° | 30° #REF! #REF!