15 vas oor renosterstropery

Al die verdagtes is Namibiërs, buiten vier Zambiese burgers wat glo horings aan geheime polisie op Katima Mulilo wou verkwansel.
Francoise Steynberg
Francoise SteynbergAltesaam 15 verdagtes is verlede week in verband met renosterstropery of pogings daartoe in hegtenis geneem. Volgens die Namibiese polisie en die ministerie van
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer