20 000 mense by sportsaamtrek

Ronelle Rademeyer
Nagenoeg 3 430 leerlinge van 14 skole het van Woensdag tot Saterdag aan die Privaatskole-naweek by Wanderers se Affiespark in Windhoek aan agt verskillende sportkodes deelgeneem. Die sportsaamtrek is deur nagenoeg 20 000 mense bygewoon. Dit is die eerste keer dat dié jaarlikse geleent­heid in Windhoek aangebied is, met Windhoek Afrikaanse Privaatskool wat die gasheer was. Nie minder nie as 16 000 pannekoeke is oor die vier dae verkoop en 11 500 koffies, cappuccino's­ en warmsjokoladedrankies het die koue help verdryf. Volgende jaar word dit deur Edugate Akademie op Otjiwarongo aangebied. Sien die spesiale 8 blad-byvoegsel binne wat deur My Zone in samewerking met van die leerlinge saamgestel is. Hommeltuigfoto's Sareez Basson

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!