21 sterftes, 373 nuwe gevalle
21 sterftes, 373 nuwe gevalle

21 sterftes, 373 nuwe gevalle

Henriette Lamprecht
Die totale getal Covid-sterftes styg met 21 tot 3 804. Vier van die gevalle was tuissterftes. Nie een van die gevalle was ingeënt nie. Gister is 373 nuwe gevalle aangemeld, 'n positiwiteitskoers van 13,4%. Die meeste is in Omusati aangemeld en wel 63, gevolg deur die 44 in Keetmanshoop. Die nuwe gevalle sluit 43 leerlinge, nege onderwysers, vyf gesondheidswerkers en drie studente in. Uit die nuwe gevalle is 84,7% nie ingeënt nie.
Die aktiewe gevalle staan tans op 10 291 waarvan 333 in die hospitaal is. Hiervan is 89,2% nie ingeënt nie. Van die 34 gevalle in die ICU is 94,1% nie ingeënt nie. Tot op hede het 412 455 mense een dosis entstof ontvang, terwyl 349 989 ten volle ingeënt is. Die herstelkoers staan op 92,2%.

Kommentaar

Republikein 2024-11-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 33° Rundu: 23° | 39° Eenhana: 24° | 36° Oshakati: 23° | 35° Ruacana: 21° | 36° Tsumeb: 25° | 37° Otjiwarongo: 19° | 34° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 18° | 32° Gobabis: 19° | 32° Henties Bay: 14° | 18° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 17° | 30° Mariental: 13° | 29° Keetmanshoop: 9° | 28° Aranos: 16° | 30° Lüderitz: 13° | 28° Ariamsvlei: 10° | 27° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 37° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 16° | 35° Maseru: 13° | 26° Antananarivo: 16° | 29° Lilongwe: 22° | 34° Maputo: 21° | 41° Windhoek: 18° | 32° Cape Town: 15° | 19° Durban: 16° | 22° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 19° | 29° Harare: 17° | 25° #REF! #REF!