23 Julie-rewolusie herdenk
Egipte se pres. Abdel Fattah al-Sisi (middel) ry op ‘n voertuig met Arabiese leiers, sjeik Mohammed bin Zayed, die kroonprins van Abu Dhabi; Salman Bin Hamad Al Khalifa, die kroonprins van Bahrain; prins Khalid Al-Faisal; die goewerneur van die Makkah-streek, genl. Khalifa Haftar, die bevelvoerder van die Libiese nasionale weermag en lede van Egipte se weermag, tydens die opening van die Mohamed Najib-militêre basis. By die geleentheid het nuwe studente van militêre kolleges hul kwalifikasies ontvang en is die 65ste herdenking van die 23 Julie-rewolusie in El Hammam-stad aan die noordelike Egiptiese kus gevier. - Foto Nampa/Egiptiese presidensie via Reuters
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie