24 nuwe gevalle, 2% positiwiteitskoers
Gister is 24 nuwe gevalle aangemeld, 'n positiwiteitskoers van 2%. Die aktiewe gevalle staan tans op 2604 waarvan 52 in die hospitaal en drie in die ICU is. Tot op hede het 438 370 mense 'n eerste dosis entstof gehad, terwyl 371 1770 ten volle ingeënt is. Die herstelkoers staan op 97,1% en die sterftesyfer bly op 4002.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie