27 nuwe gevalle, 2,4% positiwiteitskoers
Gister is 27 nuwe gevalle aangemeld, 'n positiwiteitskoers van 2,4%. Dit sluit 10 leerlinge, een student en een onderwyser in. Die aktiewe gevalle staan tans op 2 608 waarvan 46 in die hospitaal en twee in die ICU is. Tot op hede het 439 300 mense 'n eerste dosis entstof ontvang, terwyl 372 469 ten volle ingeënt is. Die sterftesyfer bly op 4 002 en die herstelkoers is 97,1%.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie