28 jaar vir moord
Castro Domingo is vanoggend in Oshakati se hoërhof tot 28 jaar gevangenisstraf gevonnis vir moord.
Domingo het in 2018 die 26-jarige Cecilia Deborah Murotwa op Mukwe vermoor. Hy het haar liggaam op Rundu, 200 km daarvandaan, in 'n vlak graf begrawe.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie