28 sterftes in sewe distrikte, 1 435 nuwe gevalle
28 sterftes in sewe distrikte, 1 435 nuwe gevalle

28 sterftes in sewe distrikte, 1 435 nuwe gevalle

Henriette Lamprecht
Gister is 28 nuwe sterftes in sewe distrikte aangeteken - die meeste was in Windhoek met 18, gevolg deur Swakopmund met drie, twee sterftes elk in onderskeidelik Opuwo en Katima Mulilo (tuissterftes) en een elk in onderskeidelik Rehoboth, Onandjokwe en Okakarara. Nie een van die sterftes was teen Covid-19 ingeënt nie.
Gister is 1 435 nuwe gevalle aangeteken (positiewe koers van 36%) met die meeste gevalle in Oshana en Erongo. Onder die bevestigde gevalle is 216 leerlinge, 28 onderwysers, 17 studente en 50 gesondheidswerkers waarvan 37 van die Oshakati-distrik is. Van al die bevestigde gevalle het nege een dosis van die Covid-enstof ontvang.
Die aktiewe gevalle staan tans op 25 303 waarvan 506 in die hospitaal en 103 in die ICU is.
Tot op hede is 124 586 ingeënt waarvan 26 325 reeds die tweede dosis ontvang het. Die herstelkoers staan op 73%.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!