30 jaar vir Outjo-moordenaar
30 jaar vir Outjo-moordenaar

30 jaar vir Outjo-moordenaar

Denver Kisting


Die plaaswerker, Johannes Katanga (32), wat meer as twee jaar gelede sy 70-jarige werkgewer, mnr. Karl-Heinz Kossmann, op Outjo vermoor het, is vandag 30 jaar gevangenisstraf opgelê.
Waarnemende hoërhofregter Orben Sibeya het gelas Katanga moet ’n vonnis van tien jaar weens roof met verswarende omstandighede en die moordvonnis gesamentlik uitdien.
Hy is in Januarie vanjaar in die Windhoekse hoërhof skuldig bevind.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!