51 sterftes, 810 nuwe gevalle
51 sterftes, 810 nuwe gevalle

51 sterftes, 810 nuwe gevalle

Henriette Lamprecht
Die Covid-sterftes styg met 51 tot 2 811. Rundu-distrik het die meeste met 14 sterftes, gevolg deur sewe op Rehoboth, Oshakati en Oshikuku met vier elk, Eenhana, Nankudu en Okahao met drie elk, Grootfontein, Okahandja, Windhoek en Swakopmund met twee elk en Katima Mulilo, Otjiwarongo, Outjo, Engela en Khorixas met een elk. Sewe was tuissterftes waarvan ses in Rundu en een in Nankudu was.Al die sterftes het in Julie plaasgevind. Drie was tussen 1 tot 11 Julie, 42 was tussen 12 en 22 Julie en ses tussen 23 en 24 Julie.
Gister is 810 nuwe gevalle, 'n positiewe koers van 34%, aangemeld. Die meeste was in die Ohangwenastreek en wel 12%. Onder die gevalle is 80 leerlinge, nege onderwysers, 11 studente en 17 gesondheidswerkers. Twaalf (1%) het 'n eerste dosis entstof ontvang.
Tans is daar 20 902 aktiewe gevalle waarvan 545 in die hospitaal en 116 in die ICU is. Tot op hede is 149 579 mense ingeënt waarvan 44 925 hul tweede dosis ontvang het. Die herstelkoers staan op 80%.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!