96 gevalle, een sterfte
Die Covid-19-verwante sterftes styg met een - dié van 'n 57-jarige vrou van Windhoek - op tot 538. Uit die 96 nuwe gevalle is 25 leerlinge. Die aktiewe gevalle staan op 1 980 waarvan 161 in die hospitaal en 37 in die ICU is. Tot op hede het 42 358 mense herstel en is 2 094 teen Covid-19 ingeënt.
Tans word 4 208 kontakte gemonitor en 1 417 mense is in kwarantyn.
Tans word 4 208 kontakte gemonitor en 1 417 mense is in kwarantyn.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie