Aangewese u00adpresident temper verwagtinge
Aangewese u00adpresident temper verwagtinge

Aangewese ­president temper verwagtinge

Liberië
NAMPA
Liberië se aangewese president, George Weah, het beskeie doelwitte vir sy ses jaar lange termyn gestel.

Hy het in sy eerste onderhoud sedert sy verkiesing 'n beroep gedoen op Liberië om oeste te begin uitvoer en die vervalle infrastruktuur te herstel.

Weah het met die steun van jeugdiges se stemme meer as 60% van die stemme in die tweede verkiesingsronde op hom verenig. Hy sal egter verwagtinge moet beheer terwyl hy probeer om een van Afrika se ekonomieë wat die slegste vaar, te laat herstel.

– Nampa/Reuters

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!