Aanklaer-generaal moet beslis oor onkoloog
Landdros Vanessa Stanley het vanoggend in die Windhoekse landdroshof die bekende onkoloog, dr. Tommy van Wyk, se saak na 19 Junie vir die beslissing van die aanklaer-generaal uitgestel.
Die staatsaanklaer, me. Laura Mabuku , het gesê die ondersoek is afgehandel in die saak waarin die beskuldigde aankla word dat hy met drie olifanttande in sy besit gevind is.
"Ons is van mening dat die saak na die aanklaer-generaal vir beslissing verwys moet word," het sy gesê.
Foto argief

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie