Aansoek in grondbelastingsaak misluk
Grondeienaars kan hulself voorberei op die grondwaardasiehof wat op 1 Augustus op Grootfontein sal begin, nadat regter Collins Parker Kambazembi Gasteplaas se dringende aansoek van 23 Junie, vanoggend in die hoërhof van die hand gewys het.
“Die hof bevind dat die aansoeker se optrede oneerlik en berekenend was, met die doel om die afsluiting van die talle soortgelyke hofsake te vertraag. Gevolglik word die aansoek van die hand gewys en is die applikant verantwoordelik vir die regskoste,” het Parker gesê.
Lees die volledige berig môre in Republikein.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie