Aansoek om SME Bank se likwidasie uitgestel
Aansoek om SME Bank se likwidasie uitgestel

Aansoek om SME Bank se likwidasie uitgestel

Jacqueline Louw
Die aansoek van die Bank of Namibia (die BoN) vir die sekwestrasie van die SME Bank is vanoggend deur regter Johanna Prinsloo tot môre uitgestel.

Die rede vir dié uitstel is dat mnr. Sisa Namandje, wat namens die Metropolitan Bank of Zimbabwe en World Eagle Properties optree, aangevoer het dat die aansoek nie binne die voorgeskrewe tydperke beteken en by Meester van die Hooggeregshof ingedien is nie en dus van die rol geskrap moet word.

Regter Prinsloo sal môre 'n beslissing lewer of die aansoek om skrapping suksesvol is.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!