Aanval naby Lagos eis ses lewens
Aanval naby Lagos eis ses lewens

Aanval naby Lagos eis ses lewens

Nigerië
NAMPA
Gewapende mans het vier polisiemanne, 'n weermagkaptein en 'n burgerlike in 'n aanval op 'n gemeenskap buite Nigerië se kommersiële hoofstad, Lagos, doodgeskiet, het die polisie gister bekend gemaak.

Die aanvallers het Owutu-Ishawo in Ikorodu vroeg Sondag aangeval, inwoners ontvoer en hul huise en winkels geplunder.

Die polisie het die omliggende woude gefynkam op soek na die aanvallers.

Ondanks 'n verbetering in veiligheid in Lagos in onlangse jare, het moeilike ekonomiese omstandighede mense weer tot misdaad gedwing. - Nampa/AFP

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!