Abenteuer Afrika Safari bied onvergeetlike reise

Abenteuer Afrika Safari is een van vanjaar se inskrywings vir die Volhoubare Toerisme-toekennings (RTA).

Dié onderneming is in 1993 gestig en is ’n leier op die gebied van toerisme.



Hulle is kenners op die gebied van reis, konferensies, gespesialiseerde toere, geleentheidsbestuur, luukse private reise, uitstappies op land ná bootvaarte, invlieg-safari's en luukse tentkampe.

Die gehalte en samehorigheid van hul personeel bevorder hul doel om professionele, unieke en onvergeetlike ervarings te verseker, wat gaste se verwagtinge oortref.


Tydens 'n onlangse volhoubaarheidsevaluering deur Eco Awards Namibia het Abenteuer Afrika Safari uitstekende punte verwerf, wat aan internasionale vereistes gemeet word.

Vanjaar se RTA-finaliste sal in Maart aangekondig word en die wenners sal op 5 Junie tydens die amptelike opening van vanjaar se Namibië Toerisme Ekspo (NTE) aangewys word.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!