Adjunkminister Veno Kauaria sterf
Nog ‘n hooggeplaaste Namibiër is aan Covid-19 dood. Die adjunkminister van hoër onderwys, tegnologie en vernuwing, Veno Kauaria, het Vrydagoggend weens die virussiekte gesterf.
Die aankondiging is deur Staatshuis gemaak.
Pres. Hage Geingob sê haar afsterwe laat ‘n reuseleemte in die onderwyssektor – iets wat die afgelope drie dekades haar passie was.
Hy het namens die nasie sy meegevoel met haar kinders en familie betuig.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie