Adv. John Walters op Rehoboth oor kapteinsverkiesing
Adv. John Walters op Rehoboth oor kapteinsverkiesing

Adv. John Walters op Rehoboth oor kapteinsverkiesing

Jemima Beukes
Adv. John Walters was vandag op Rehoboth in sy private hoedanigheid om met die kandidate vir die Rehoboth Basterkapteinskap die verkiesingsproses bespreek.
Die vergadering is bygewoon deur mnr. Rynault van Wyk, een van die kandidate, sowel as die verkiesingskomitee. Ongelukkige lede van die gemeenskap is ook teenwoordig en het gevra dat die verkiesing uitgestel moet word.
Mnr. Jackie Britz is die ander kandidaat wat in dié verkiesing staan.
Foto: Jemima Beukes

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!