Advantage Y&R pronk by die Loeries
Advantage Y&R pronk by die Loeries

Advantage Y&R pronk by die Loeries

Jo-Mare Duddy Booysen
Advantage Y&R se #DontWashMeNAM-veldtog het twee gesogte Loeries by vanjaar se toekennings in Durban opgeraap: 'n Silwer Loerie in die regstreekse/borgkategorie en 'n brons Loerie vir die transito- en lugvaartkategorie.­ #DontWashMeNAM is 'n bewusmakingsveldtog van die Windhoek-munisipaliteit om die was van motors te ontmoedig en water te bespaar. Van links is Josephat Mwatotele, Carolina Medeiros, Truda Meaden, Toufic Beyhum, Dorinda Oberholzer, Janeke Baufeldt, Niané Burger en Marlize Maree. Foto Verskaf

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer