Afgesette Katalaanse leier su00ea ja vir verkiesings
Afgesette Katalaanse leier su00ea ja vir verkiesings

Afgesette Katalaanse leier sê ja vir verkiesings

België
Katalonië se afgesette leier, Carles Puigdemont, het Dinsdag ingestem dat blitsverkiesings gehou kan word wat deur Spanje se sentrale regering uitgeroep is.

Madrid het beheer oor die gebied oorgeneem in 'n poging om te verhinder dat dit van Spanje wegbreek.

Puigdemont hou egter vol dat Katalonië onafhanklik moet word.

Die Spaanse hoërhof het 'n lasbrief vir Puigdemont en 13 lede van sy afgedankte administrasie uitgereik om môre en Vrydag in Madrid te getuig wanneer die hof begin om klagte van rebellie, sedisie en vertrouensbreuk te prosesseer. Ingevolge die Spaanse regstelsel sal 'n regter besluit of Puigdemont tronk toe moet gaan terwyl 'n omvattende ondersoek afgehandel word. - Nampa/Reuters

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!