Afrigterspanne vir skoletoere bekend
Die voorlopige o.16- en o.18-spelersgroepe is reeds gekies en het dié week begin oefen.
Die afrigter- en bestuurspanne is dié week bekend gemaak vir die Namibiese skolespanne wat later vanjaar aan toernooie in Suid-Afrika en Zimbabwe sal deelneem.
Met Namibië uit die verkleinde Cravenweek vir hoërskole geskop, sal die nasionale o.18's in Augustus aan 'n vierhoekige toernooi in Zimbabwe gaan deelneem. Dié span word deur mnre. Henjan van der Heyde (Walvisbaai Privaat Hoërskool) en Johan Zaayman (Windhoek Affies) afgerig, met Algenic de Klerk (Jan Möhr) as spanbestuurder.
Namibië bly wel deel van die SA o.18 Akademieweek (8-14 Julie in die Paarl). Dié span sal deur mnre. Ainsley Daniels (WHS) en Williams Assegaai (Keetmanshoop Junior Sekondêre Skool) afgerig word, met Willie van Zyl (WBPHS) as spanbestuurder.
Die span na die Grant Khomo-week vir onder 16's (1-6 Julie op Kimberley) se afrigters is mnre. Ogies Louw (Grootfontein Agri College) en Fernald Bock (Dr. Lemmer). Die spanbestuurder is Gert de Waal (DHPS).
• Die volgende spelersgroepe is vandeesweek na afloop van die tweedaagse proewe saamgestel en is tans in oefenkampe betrokke:
Onder 16-groep, voorspelers: Bernd Beddies (Noorde), Gregory Nawaseb (Erongo), Ernst Lowe (Khomas), Frikkie Engelbrecht (Noorde), Ettiene Beukes (Erongo), Luaan Karstens (Erongo), Johan Brockman (Khomas), Paulus Kapato (Hardap), Lucky Mauaha (Noorde), Sheron Rossouw (Khomas), Marius Wessels (Khomas), Riaan Grové (Sollie Duiker XV), James Heyman (Hardap), Tjaronda Nguvitja (Noorde), Rowan Jansen (Khomas), Keanu Januarie (Sollie Duiker XV), Niel Holtzhausen (Noorde), Alexander Jansen (Erongo), Darren Beukes (Noorde), Danie Opperman (Khomas), Diwan van Vrede (Erongo), Conwil Draghoender (Khomas).
Onder 16-groep, agterspelers: Johan van der Merwe (Erongo), Fanus Jurgens (Khomas), Brian Bayer (Hardap), Wayne Nel (Sollie Duiker XV), Edward Stein (||Kharas), Geraldo Beukes (Khomas), Christoff Meyer (Hardap), Danie Coetzee (||Kharas), Johnathan Hanekom (Hardap), Christo Liebenberg (Khomas), Owen Hawanga (Khomas), Corbin Claasen (Sollie Duiker XV), Jan Lo Maree (Erongo), Benjamin Boshoff (Noorde), Michael van Wyk (Erongo), Jaco Kotze (Khomas), Keanu Gonteb (Erongo), Karuru Shatirwe (Khomas).
Onder 18-groep, voorspelers: Herschell van Wyk (Khomas), JP Waldeck (Hardap), Mike Eliasser (Khomas), Dr Kim Nahuseb (Noorde), Ernest Atkinson (Noorde), JC Rossouw (Khomas), Jano Otto (Erongo), DP de Jager (Hardap), Zander de Klerk (Khomas), Zane Feris (Khomas), Adriaan Esterhuizen (Hage Geingob XV), Tinus van Wyk (Noorde), Ethan Thiart (Khomas), Edmaando Coetzee (Khomas), Morgan Krone (Khomas), Windstaan Fouche (Khomas), Martinus Nekundi (Hage Geingob XV), Ruan Pienaar (Noorde), Martin Tangeni (||Kharas), Pieter Daniël Kok (Noorde), André van der Merwe (Khomas), Ethan Feris (Erongo), Eronga Jerome (||Kharas), IJ Grobbelaar (Noorde), Shaun van Wyk (Khomas), Ethan Rittmann (Hage Geingob XV), De Wet Oosthuizen (Khomas), Brand Davids (Erongo), Giolermo Jahs (Noorde), Victor van der Watt (Erongo), Ivan van Wyk (Noorde), Dhale Cloete (Hage Geingob XV).
Onder 18-groep, agterspelers: Danie van der Merwe (Khomas), Jaap Koortzen (||Kharas), DJ Holtzhausen (Noorde), Miguel Busch (Hardap), Archie Norval (Khomas), George Turner (Noorde), Silvanus Godwin (Hage Geingob XV), Samuel Poulton (Khomas), Niel Niehaus (Noorde), Hatago Nunuhe (Noorde), Aimee Pieters (||Kharas), Janco le Roux (Khomas), Jason van Wyk (Hardap), Bothma Keyser (Noorde), Junior Nekundi (||Kharas), Louwhan Boltman (Hardap), Johan Zaayman junior (Khomas), Levert Swartz (Khomas), Retief Blaauw (||Kharas), Corné Esterhuizen (Hardap), Maandero Haimbondi (Khomas), Peace Shimwino (||Kharas), Jandre Hayward (Noorde), Lincoln Beukes (Noorde), CJ Agenbach (Hardap), Shaun Fouché (Hage Geingob XV), Nico Krone (Noorde), AJ Zaahl (Khomas).

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie