Afrika-kultuur inspireer

Yandi Du Plessis
Die Inspired by Culture-kunsuitstalling is tans by DEFINITION: Art aan die gang.

Die werke van David Amukoto, Rudolf Seibeb, Elia Shiwoohamba en John Kalunda word uitgestal, en is in wese ’n viering van die diverse Afrika-kultuur. Die kunswerke is sorgvuldig deur die kurator, Emmanuel Enkara, uitgesoek.

Die uitstalling eindig op 18 Junie en kan besigtig word by The Village Opera House in die hoofstad, DEFINITION: Art se nuwe tuiste. Die instansie, wat as ’n “interaktiewe kunservaring” beskryf word, het op 27 Mei amptelik die deure van sy nuwe ruimte oopgemaak.

Indien jy daarin belangstel om enige kunswerk te koop, kontak die kurator by 081 285 9019 vir meer besonderhede.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!