Afrika moet 70% teen 2022 inent

Afrikalande is verantwoordelik vir net 2,9% van die entstowwe wat wêreldwyd toegedien is, terwyl dit die tuiste van byna 18% van die wêreld se bevolking is.
Henriette Lamprecht
Henriette LamprechtAfrika moet 70% van sy bevolking teen die einde van aanstaande jaar teen Covid-19 inent om ’n kans te staan om die pandemie te beheer. Tans gaan net vyf uit 54
...

Kommentaar

Republikein 2025-03-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer