Agrimark open sy deure in Lafrenz
Agrimark open sy deure in Lafrenz

Agrimark open sy deure in Lafrenz

Ronelle Rademeyer
Die reuse- Agrimark-vlagskiptak van Kaap Agri in Namibië is Vrydag op die hoek van Monte Christoweg en Industriastraat in Windhoek se Lafrenz-nywerheidsgebied geopen. Dit is gerieflik en naby aan die westelike verbypad geleë vir wanneer boere met vragmotors of bakkies met sleepwaens groot voorrade voer of ander plaasbenodighede moet aanskaf. Van links is mnr. Werner Kruger, hoofbestuurder van Kaap Agri Namibië, en mnr. Sean Walsh, uitvoerende hoof van Kaap Agri Suid-Afrika. Foto Hennie Geldenhuys

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!