Agt vas oor dagga by Gobabis
Agt vas oor dagga by Gobabis

Agt vas oor dagga by Gobabis

Francoise Steynberg
Die Namibiese polisie het Donderdag agt vermeende daggasmokkelaars by twee verskillende padblokkades by Gobabis vasgetrek.

Volgens die Namibiese polisie se woordvoerder, adj.komm. Kauna Shikwambi, is ses mans Donderdag omstreeks 15:00 by die Epako-padblokkade in hegtenis geneem.

Altesaam 19 kg dagga ter waarde van N$930 000 is glo in hul besit gevind.

Twee mans is daarna omstreeks 15:30 by die Transkalahari-padblokkade tydens ‘n polisiesoektog in hegtenis geneem.

“Dertien sakke dagga van 13 480 kg ter waarde van N$674 000 is by hulle gevind," het die woordvoerder gesê.

Foto's verskaf

Kommentaar

Republikein 2024-11-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 21° | 36° Rundu: 24° | 34° Eenhana: 21° | 36° Oshakati: 22° | 36° Ruacana: 19° | 36° Tsumeb: 24° | 37° Otjiwarongo: 19° | 35° Omaruru: 18° | 36° Windhoek: 18° | 32° Gobabis: 17° | 32° Henties Bay: 14° | 20° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 16° | 31° Keetmanshoop: 14° | 30° Aranos: 16° | 31° Lüderitz: 13° | 29° Ariamsvlei: 14° | 30° Oranjemund: 12° | 26° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 17° | 32° Lubumbashi: 17° | 25° Mbabane: 12° | 19° Maseru: 9° | 20° Antananarivo: 18° | 30° Lilongwe: 22° | 34° Maputo: 20° | 25° Windhoek: 18° | 32° Cape Town: 16° | 23° Durban: 15° | 24° Johannesburg: 14° | 25° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 19° | 21° Harare: 18° | 26° #REF! #REF!