u2018Agter die deureu2019
u2018Agter die deureu2019

‘Agter die deure’

Dani Booysen
CARL HEINZ SKRYF:

My mening op die SMS-boodskap van 16 Oktober wat sê dis geen wonder nie dat kerke leegloop weens die veroordeling van gay mense nie: Ek stem 100% saam.

Mense sit Sondae in die kerk waar daar gepreek word ‘n mens mag nie “judge” nie, maar hulle is gou om ons as gay gemeenskap te veroordeel. Maar dan staan jou eie seun of dogter dalk agter die deur.

Aanvaar ons. Ons is ook net mense net soos wat jul “straight” mense is.

Nou aanvaar jy nie jou kind nie, maar môre of oormôre huil julle krokodiltrane by die graf net omdat jul hom of haar nie wou aanvaar vir wie en wat jou seun of dogter is nie. Dis jou kind.

En baie mense dink om ons “reg” te te bid gaan werk. Hallo. Let mooi op na die bidsessies: as daar ‘n oulike ding verby hom of haar loop word die kop amper af gedraai en gedrip soos ‘n dorpskraan soos daar vir mekaar gekyk word.

Dis nie ‘n keuse om LGBTQ (“lesbian, gay, bi, transgender, queen”) te wees nie. Dis geneties bepaal.

In die vervolg as jy ‘n gay of “lesbian” of iemand met ‘n ander seksuele voorkeur veroordeel, dink daaraan dat jou eie kind net dalk in dieselfde posisie verkeer.

Kommentaar

Republikein 2024-11-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 31° Rundu: 20° | 34° Eenhana: 21° | 34° Oshakati: 23° | 33° Ruacana: 20° | 30° Tsumeb: 21° | 33° Otjiwarongo: 20° | 31° Omaruru: 25° | 34° Windhoek: 20° | 31° Gobabis: 21° | 33° Henties Bay: 16° | 24° Swakopmund: 16° | 17° Walvis Bay: 16° | 23° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 22° | 38° Aranos: 23° | 36° Lüderitz: 16° | 28° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 20° | 34° Lubumbashi: 18° | 33° Mbabane: 16° | 31° Maseru: 14° | 30° Antananarivo: 13° | 32° Lilongwe: 19° | 32° Maputo: 19° | 33° Windhoek: 20° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 27° Johannesburg: 16° | 29° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 19° | 29° Harare: 16° | 26° #REF! #REF!