Air Nam: Direksievoorsitter bedank
Air Nam: Direksievoorsitter bedank

Air Nam: Direksievoorsitter bedank

Augetto Graig
Air Namibia se direksievoorsitter en –ondervoorsitter, adv. Dee Sauls-Deckenbrock en me. Nangula Kauluma, het bedank, het die lugredery in ‘n verklaring gesê.
Gister was beide se laaste werkdag.
Volgens beide is hulle nie langer in die posisie om die tyd en toewyding te gee wat hul posisies vereis nie.

Kommentaar

Republikein 2025-03-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer