Air Nam miljarde werd vir ekonomie, toon Oxford-studie
Jo-Maré Duddy – Air Namibia het in 2015-’16 direk en indirek meer as N$3,6 miljard tot die land se ekonomie bygedra en werkgeleenthede aan sowat 9 000 mense verseker.
As sulks het dit die N$579 miljoen verdwerg wat die belastingbetaler in dié begrotingsjaar vir ‘n regeringsubsidie aan die nasionale lugredery moes opdok.
Dié syfers is vervat in ‘n verslag oor Air Namibia se ekonomiese impak wat deur Oxford Economics saamgestel en vanoggend in Windhoek vrygestel is.
Môre se Republikein berig volledig hieroor.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie