Air Nam se likwidasie wu00e9u00e9r uitgestel
Air Nam se likwidasie wu00e9u00e9r uitgestel

Air Nam se likwidasie wéér uitgestel

Lugvaart
Francoise Steynberg
Die dringende ­hoërhofaansoek om die wankelende ­nasionale lugredery Air Namibia te ­likwideer, is opnuut tot Dinsdag 1 Desember uitgestel.

Die rede vir nóg 'n uitstel is glo om die meriete van die saak aan te hoor.

Die saak spruit uit mnr. Anicet Baum, die Belgiese likwidateur, wat Air Namibia en mnr. Leon Jooste as minister van staatsondernemings op 1 Oktober in kennis gestel het dat hy in die Windhoekse hoërhof in ’n dringende aansoek gaan vra om dié redery te likwideer.
Air Namibia het mnr. Sisa Namandje, wat vir Baum optree, in kennis gestel dat hy die aansoek gaan teenstaan.
Volgens Baum het hy en Air Namibia het op 11 Desember verlede jaar ’n terugbetalingsooreenkoms aangegaan vir die nagenoeg 18,3 miljoen euro wat die nasionale redery Challenge Air SA in daardie stadium nog geskuld het, maar die lugredery het dit nie eerbiedig nie.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!