Air Namibia bly in gevaar

Die hoof het vir kalmte gepleit op die vooraand van die hofsaak ondanks ’n nuwe penarie waarin die nasionale redery verkeer.
Frank Steffen
Frank SteffenTwee dae voor Air Namibia se likwidasiesaak vandag in die hoërhof dien, het die Vereniging vir Suider-Afrikaanse Reisagente (Asata) ’n boodskap aan hul lede gestuur
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer