Air Namibia reg vir corona
Air Namibia reg vir corona

Air Namibia reg vir corona

Air Namibia het sy passasiers verseker hy voldoen aan alle veiligheidsmaatreëls op lughawens by al sy bestemmings om enige moontlike gevalle van die coronavirus te hanteer. Die lugredery sê in ’n verklaring grondpersoneel en bemanning is bewus gemaak van hoe om die situasie te hanteer. Voorkomende sowel as beheermaatreëls is op alle vlakke van Air Namibia se werksaamhede versterk.

“Air Namibia bly waaksaam en in gesprek met die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste (MoHSS) om enige verwikkelinge met betrekking tot die coronavirus te monitor,” het die maatskappy se woordvoerder, mnr. Twaku Kayofa, in ’n verklaring gesê.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!