Algeriërs wys hul misnoeë met leier

Hoewel die massabetoging relatief vreedsaam verloop het, moes die polisie van traanrook gebruik maak en die pad na die paleis afsper.
Duisende Algeriërs het in Algiers hul stem dik gemaak teen pres. Abdelaziz Bouteflika in die grootste betoging wat dié land in die afgelope 28 jaar beleef het.Terwyl die massabet
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer