Alleen op ’n rotsagtige eiland
Rian Jones het ’n leeftyd van 26 jaar tussen pikkewyne en malgasse op sy klipeiland bestee.
Tanja Bause Rian Jones, ’n natuurbewaarder in hart en siel wat die afgelope 26 jaar stoksielalleen op Mercury-eiland buite Lüderitz woon, moet aan die einde van die jaar aftree.
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie