Ambassadeurs van SS Otjiwarongo gekroon
Rensia Tsibes, Graad 11, Sekondêre Skool Otjiwarongo
Die langverwagte gebeurtenis van die jaar het by die Sekondêre Skool Otjiwarongo (OSS) plaasgevind - Meneer en Mej OSS is op 15 Maart 2017 gekroon. Die tema van die geleentheid was “The Huntsman and the Winter War”. Die deelnemers was almal uitstekend en dit was 'n reusesukses, danksy dae van deeglike beplanning en slapelose nagte asook eelnemers, onderwysers en ander hulpvaardiges wat almal hand bygesit het.
Die ouers, leerlinge, en ondersteuners het dae afgetel tot die gebeurtenis. Die aand het afgeskop met 'n woord van dank van die skoolhoof, me. Rina Goldbeck, om almal te dank wat die skool en deelnemers kom ondersteun het. OSS se eie Anja Friedensdorf was ook die seremoniedame vir die nag; sy het ons deur die nag gelei en terwyl die deelnemers gereed gemaak het vir die opening dans. Daar was ook verskeie optredes deur die studente van die skool wat die gaste deur die loop van die aand vermaak het.
Die eerste item op die program was informele drag waar die deelnemers hul alledaagse klere kon vertoon. Daarna was dit tyd vir kreatiewedra waar deelnemers hul persoonlikheid kon te toon stel. Na die pouse het die opwinding gegroei want toe was dit tyd vir die formele drag waar die meisies in pragtige aandrokke en die seuns in pakke kon op die loopplank kon deftig voel.
Die senuweeagtigheid en opwinding het ? hoogtepunt bereik toe dit tyd vir die vrae was. Toe die vrae klaar was kon ? mens ? speld die gehoor hoor val só stil was dit oomblikke voor die wenners aangekondig is.
Die tweede prinses was Monica Tjazuko gevolg met die eerste prinses Hope Kahorongo met die tweede prins John Murorua en eerste prins Anana Samuntu. Phillip Josef is as meneer OSS en Yolandi Human as Mej OSS vir 2017 gekroon. Die gehoor en deelnemers het niks anders as pure vreugde vir die wenners gehad nie.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie