Angel in gif vir sprinkane
Angel in gif vir sprinkane

Angel in gif vir sprinkane

Mandy Rittmann
ROLAND GRAF ZU BENTHEIM SKRYF:

Ek is ’n byeboer van beroep in Windhoek. My kollega in die Zambezistreek is ook ’n byeboer en het al sy bye verloor deur die regering.

Dit was die ministerie van die omgewing, bosbou en toerisme.

Die regering het met helikopters oor die land gevlieg om sprinkane dood te spuit wat die plantasies afgevreet het, nou het hul ook die bye doodgespuit.

Ek wonder of die regering dom is, kinders is, en of hulle nie in die natuur geïnteresseerd is nie? Soos in die Okavango Delta en honderde ander projekte.

Hulle moet vir die skade opdok en vir elke byeswerm wat hulle vergiftig het N$100 000 betaal.

Hoeveel mense sal nou siek word in die toekoms, en niemand weet waarvan?

Ek sal verder baklei vir die bye in Namibië. Een teen 3 miljoen.

Ek wens almal gesondheid toe.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!