Annabel en Beer deur Lisa Stubbs
Annabel en Beer deur Lisa Stubbs

Annabel en Beer deur Lisa Stubbs

Jacqueline Louw
Annabel is versot daarop om haar verbeelding vrye teuels te gee en dinge te teken waarvan sy hou. Sy teken katte en voëls en bote en huise. Op ’n dag maak sy ’n baie spesiale tekening van ’n beer – en dit word lewendig! Annabel wys vir Beer al haar gunstelingdinge, en Beer wys vir Annabel al syne, want almal weet dat maats mekaar help om die wêreld op nuwe maniere te sien. Dit is waarom Annabel en Beer beste vriende is!
Annabel en Beer (ISBN: 9780799377170) is deur Lapa Uitgewers vrygestel.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!